Word ‘n Nylie in 2022

Stap vir Stap Hulp (Engels)

Laai die PDF HIER af

HOEKOM KIES ONS HOËRSKOOL NYLSTROOM?

“My kinders is baie gelukkig in Hoërskool Nylstroom, ons is baie dankbaar dat ons kinders ‘n goeie skool kan bywoon wat nog naby ons is en steeds die oopte in die bosveld kan geniet. Die onderwysers doen baie moeite vir ons kinders, ons waardeer dit baie aangesien akademie vir ons baie belangrik is!”
~ Nylie-ouer

BLY OP HOOGTE MET AL DIE NYLIE NUUS!

Kommunikeerder

Laai ons D6 Kommunikeerder hier af.

Laai hier af

NylieNuus

Lees ons nuutste NylieNuus aanlyn!

Lees hier

Facebook

Word ons VRIEND HIER

‘Like’ ons BLADSY HIER

Instagram

Volg ons op Instagram

Kliek hier

YouTube

Kyk ons video’s op YouTube

Kliek hier