Die Nylies se landloop-atlete het op Saterdag 22 Mei aan die tweede ligabyeenkoms, wat in Lephalale gehou is, deelgeneem. Keneilwe Mawela was tweede (dogters o.15), Megan van der Merwe was derde (dogters o.14), Altus du Plessis was tiende (seuns o.15)en JP Putter was vierde (seuns o.14).

The Nylies’ cross country athletes competed in the second league meeting in Lephalale on Saturday May 22. Keneilwe Mawela was second (girls u.15), Megan van der Merwe was third (girls u.14), Altus du Plessis was tenth (boys u.15) and JP Putter was fourth (boys u.14).