6 Onderskeidings: Mart-Marie Kotzee

Mart-Marie Kotzee spog met ses onderskeidings vir haar 2018 Matriekjaar – baie geluk Mart-Marie! Vakke wat sy A’s ingepalm het is:
Afrikaans (huistaal), Engels (eerste addisionele taal), lewensoriëntering, rekeningkunde, lewenswetenskappe en fisiese wetenskappe.

Sy het ook ’n B gekry vir wiskunde. Met ‘n gemiddeld was 84,1%, beplan sy om vanjaar ’n BSc-graad in grond- en plantkunde by die Universiteit van Pretoria te studeer.

3 Distinctions each, well done!

Juandri Strydom het onderskeidings in wiskundige geletterdheid, lewensoriëntering en toerisme behaal en drie B-simbole in Afrikaans (huistaal), Engels (eerste addisionele taal) en gasvryheidstudies.

Daniel Maradisane’s hard word earned him distinctions in Life Orientation, Life Sciences and Physical Sciences. He got well-deserved B’s in Afrikaans (first Additional Language), Math and Geography.

(photo to follow)

Charmoné Seegers het onderskeidings in Engels (eerste addisionele taal), lewensoriëntering en geografie. Sy kry B-simbole in Afrikaans (huistaal), lewenswetenskappe en fisiese wetenskappe. Mooi so Charmoné!