Die Nylies se gholfspelers het op Vrydag 21 Mei in die gholfliga wat by die Koro Creek-gholfbaan plaasgevind het gespeel. Die eerste span het ‘n gesamentlike tweede plek in die B-liga gekry, die derde span was eerste in die C-liga en die tweede span was derde in die C-liga. Die eerste en die derde span speel in die finaal wat op Donderdag 27 Mei by die Elements-gholfbaan buite Bela-Bela plaasvind.

Die Nylies played in the golf league that took place on Friday 21 May at the Koro Creek Golf Course. The first team shared the second place in the B league, the third team was first in the C league and the second team was third in the C league. The first and the third team will play I the final that takes place on Thursday 27 May at the Elements Golf Course outside Bela Bela.
#hoërskoolnylstroom #nylies2021 #nyliesgholf