The secret is in thorough planning! Hoërskool Nylstroom’s school governing body had a strategic planning session on Saturday to look at ways to improve and develop the school’s academic performance, sport, culture and terrain even further.

#hoërskoolnylstroom #nylies2021 #sgbatwork

Die geheim lê in deeglike beplanning! Hoërskool Nylstroom se beheerliggaam het Saterdagoggend ‘n strategiese beplanningsessie gehou waar hulle planne om die skool se akademie, sport, kultuur en terrein verder te verbeter en ontwikkel, deurtrap het.