Nylie Sport

LIEF VIR SOSIAAL ~ LOVING SOCIAL LIFE

In Nylie land glo ons in ontspan, pret en plesier! Daarom bied ons genoeg sosiale aktiwiteite aan wat die kwartaal se harde werk en besige program ‘n bietjie breek met pret en gelag!

Nylies love to work hard and PLAY hard! We have regular social events with make the year even more fun!

Graad 8 pret

Sokkies en danse

Blyers en Glyers

Matriekafskeid

Geesweek

Omgewingsprojekte

Gholfdag