Op 4 Mei, by die semi-finaal van ATKV Redenaars het dié Nylies ons naam baie hoog gehou.
Elkeen het baie positiewe repliek ontvang!
Baie dankie aan Juffrou Santie en Juffrou Hester vir jul afronding, ondersteuning en organisasie van elkeen.
Ons is trotse Nylies! 
Die uitslae verskyn eers die 25ste op die ATKV webblad – sterkte Nylies!

Ons Seniorspan

 

 

 Ons Juniorspan