
Dana Snyman is an award-winning South African journalist, writer and playwright. Snyman was born in Stellenbosch and matriculated from Nylstroom High School. He later followed a journalism course at the Pretoria Technikon before joining the Afrikaans newspaper Beeld as a crime reporter.
Dana Snyman is a Nylie Kwagga – we are proud!
Hy verduidelik aan Rachelle Greeff in Rapport (3 November 2009): “Omdat ek maar ’n afgetrokke, halfbot leerling was, het niemand – ek ingesluit – besef ek het skryftalent nie. En tog, ek dink mev Van der Merwe en mev Deist, wat in st 9 en in matriek my Afrikaans-onderwysers was, het my liefde vir letterkunde aangevuur. Hulle het ’n mens laat besef letterkunde is nie net woorde-op-papier nie. Letterkunde is die gevolg van ’n gestoei met belangrike lewenskwessies. Mev Deist het selfs ’n bietjie Freud vir ons verduidelik: die ego, die superego en die id. Dit het my nogal gehelp om my eerste (van vele) liefdesteleurstellings te verwerk.”
Dana matrikuleer in 1980 aan die Hoërskool Nylstroom.
Vold Dana Snyman op Facebook: https://www.facebook.com/dana.snyman/
Ken jy ‘n oud-Nylie wat presteer en sy merk in die wêreld maak? Vertel ons asseblief hieronder:
Do you know of a Nylie alumni who has an achievement we can share? Please let us know below.