📌📌📌
Baie dankie aan Pick ‘n Pay wat vandag (Vrydag) die atlete voorsien van ‘n gesonde toebroodjie, vrug en vrugtesap. En dankie aan Oasis water wat vir elkeen ‘n water borg!

En ons waardeer al die ma’s wie hiermee gehelp het!

📌📌📌
Thank you to our sponsors Pick and Pay who provided today’s (Friday) athletes with a healthy sandwich, fruit and fruit juice. And Oasis water for providing water!

And thank you to all the moms arranging and helping out!

Teamwork make a dream work.💪🏻