Ons Nylie onder 15-krieketspan het op Saterdag 14 Oktober geskiedenis in Polokwane gemaak! Hulle is die eerste Nylie-krieketspan wat deurgedring het na die Limpopo-finaal. Hoewel die Nylies die wedstryd verloor het, is hulle Limpopo-naaswenners en ligawenners.

We are very proud of our under 15 Cricket team, on Saturday, 14 October they competed in the Limpopo final in Polokwane. Even though they did not win the final, they are second in the province and also the league winners. Well done!

Foto’s: Herman Steyn – 082 569 8309

 

Heinrich Steffen (Staffie) is as die beste o.15-krieketspeler aangewys tydens die Nylies se prysuitdeling. Hierdie prestasie is merkwaardig aangesien Heinrich ’n o.14-speler is.

Well done Heinrich Steffen (Staffie), he has received the award for the best under 15 cricket player (quite an achievement since he is under 14)