Interhoër punte per skool – Nylies julle is tops! Wenners in ons omgewing! Nylies gee die pas aan!
Inter High final points – Nylies, you are awesome, leaders in our neighbourhood! Nylies set the pace!
Hoërskool Piet Potgieter – 530
Hoërskool Ellisras – 523
Hoërskool Frikkie Meyer – 499
HOëRSKOOL NYLSTROOM – 436
Hoërskool Ben Viljoen – 368
Hoërskool Hans Strydom – 358
Hoërskool Warmbad – 282
Proud Nylie Kwagga!
Photo:
Span-kaptein en kapteine:
William Mabena (links)
Mart-Marie Kotzee (regs)
Our team captains!