Kolskoot! Sewe hokkiespelers van Hoërskool Nylstroom is gekies vir die Limpopo-oefenspan nadat hulle op Sondag 15 Augustus aan uitdunne in Polokwane en Haenertsburg deelgeneem het. Op die foto is Emmanuel Molope (o.18), Lucky Tsoai (o.18), Mahlatse Mphalele (o.16), Kgomotoso Selema (o.18), Leane van Deventer (o.14) en Lee-Ann van Deventer (o.18). (Tshepang Baloyi (o.18) was afwesig met die neem van die foto.)

Bullseye! Seven of Hoërskool Nylstroom’s hockey players were chosen for the Limpopo training squad after they participated in the trials on Sunday 15 August in Polokwane and Haenertsburg. They are Emmanuel Molope (u.18), Lucky Tsoai (u.18), Mahlatse Mphalele (u.16), Kgomotoso Selema (u.18), Leane van Deventer (u.14) and Lee-Ann van Deventer (u.18). (Tshepang Baloyi (u.16) was absent.)

#hoëskoolnylstroom #nylies2021 #nyliehokkie #limpopohockey