Hoërskool Nylstroom ondersteun die jaarlikse Tekkie tax.
Congratulations to Grade 12E. This class collected the highest amount of money in Support of Sonstraal school!
Thank you for being a proud Nylie!

 

Mev Melissa Oosthuizen en Graad 9A was tweede.
En me Hilda Snyman se Graad 12E was die wenklas.
Dankie juffrouens vir jul motivering vir die Tekkie Tax!!!