Kom vier saam fees! 14 – 16 September 2018

Kom geniet die Nyliefees en bly op die perseel in die skoolkoshuis! Voel hoe voel dit om ‘n Nylie te wees – koshuislewe is ‘n fees! 

Veilige akkommodasie wat jou sak pas!

 

Koste: R150 per persoon

Twee enkelbeddens per kamer. Bring net jou eie beddegoed.

Gemeenskaplike badkamers.

Seuns (mans) en Dogters (vrouens) in aparte koshuise.

Kos uitgesluit – daar is ‘n wonderlike spyskaart uit die vele stalletjies op die terrein!

Ideale, veilige verblyf vir enkelbesoekers of groepe (suens en dogterskoshuise apart)

Vul die aanlynvorm in of skakel Erika (tussen 08:00 – 13:00 weeksdae) by Tel: 011 71705216/7 x 110, of e-pos Erika by koshuis@nylies.co.za

Daar is net beperkte kaartjies beskikbaar in elke koshuis so moenie wag nie, bespreek NOU!

Vir meer inligting:
– oor Hoërskool Nylstroom hier: www.nylies.co.za
– oor die fees en program: www.nyliefees.co.za
– Padkaart na Nyliefees en Hoërskool Nylstroom: https://www.hsnylstroom.co.za/padkaart/