Hoërskool Nylstroom se tennisspelers is dankbaar dat hulle weer hul rakette kan swaai! Hulle het op Vrydag 13 Augustus teen Hoërskool Hans Strijdom gespeel. Die seuns het met 48 punte teenoor 8 gewen en die meisies het met 47 punte teenoor 8 gewen.

Tennis runs in some Nylies’ blood! In our first teams there are three sets of siblings: Jannes and Franco van Zyl, Anika and Hesmé Holtzhausen and Heinrich and Tiaan Steffen. The other members of the girls’ first team are Gabby Greeff and Anika Swart.