Six student teachers are doing their practicals at Hoërskool Nylstroom. They are Lizzy Morakalla, Tlou Machabaphala, Elzet Nel, Ronald Ngobeni, Samantha Findlay and Joanel Grobler. May the passion you have for teaching continue to grow!

#hoërskoolnylstroom #nylies2021 #eenheidindenke #unityinthought

Ses studente-onderwysers is besig om hul proeftydperke by Hoërskool Nylstroom te voltooi. Hulle is Lizzy Morakalla, Tlou Machabaphala, Elzet Nel, Ronald Ngobeni, Samantha Findlay en Joanel Grobler. Mag die passie wat julle vir onderwys het, net verder groei!