Tharina Jansen van Vuuren, ‘n gr.9-leerder, het ‘n blink geleentheid gekry om ‘n musiekvideo op te neem en op televisie te verskyn, nadat sy aan ABS Produksies se sangkompetisie “Kollig” deelgeneem het. In haar video-inskrywing het sy onbegeleid een van haar eie liedjies, “Jakarandastad”, gesing.

Tharina auditioned at the Blou Hond Theatre in Pretoria and well-known actors Antonie Bougas and Izak Davel were among the judges. To make her dream become reality, she needs sponsors.

This talented songstress does not only write her own songs, but also plays the piano, guitar and ukulele.

#hoërskoolnylstroom #nylies221 #sing #kollig