Ons is reg vir 2021, laat hoor die Nylies se matrieks! Leerders skryf hierdie week in en ontvang hul boeke sodat daar op 15 Februarie volstoom gewerk kan word.
 
We are ready for 2021! The Nylie learners register this week and receive their books so that no time is wasted once school starts on 15 February.