Baie geluk aan Petunia Sepato en Leonette Vosloo – hulle is gekies vir die o/18 Limpopo Hokkiespanne!

Op 17 April neem 5 van Hoërskool Nylstroom se Hokkiespelers deel in die finaal van die Limpopo Hokkie-proewe, hulle was: Leonette Vosloo, Petunia Sepato, Suta Hakala (o/18) en Danél Niemann (o/16)

Baie geluk aan Petunia Sepato en Leonette Vosloo wat gekies is vir die Limpopo o/18 Hokkiespanne.

 

Petunia Sepato

Leonette Vosloo