Die Landsdiens-leerders het op Donderdag 20 Mei bederfpakkies vir die personeel by die Phodi Clinic (voorheen St. Vincent’s) in Bela-Bela uitgedeel om hulle te bedank vir die goeie diens wat hulle lewer.

On Thursday 20 May, the Land Service learners handed out treat bags to thank the staff at the Phodi Clinic (formerly St. Vincent’s) in Bela Bela for the important service that they provide.

#hoërskoolnylstroom #nylies2021 #landsdiens #landservice