Feed back: Nylies Girls Club hosts a self defence class for the high school girls on 17 February 2018
On the Saturday morning, 25 young ladies were trained from 18:00 – 13:00 in self-defense and anti-rape classes. Pro-Tact50 trainers did a great job in practical training. We have received great feedback from the girls as well as their parents. Thank you to all our sponsors for this investment in our lives and future: Breytenbach Keulder Attorneys (thank you Ria Breytenbach), Pavecon (thank you Sunet Goncalves), Hobbs Meat (thank you Richard Hobbs) en Fokus Deo.

Nylies Girl Club wants to support and regularly uplift our high school girls and we look forward to future plans ~ Lindi Brits

Terugvoer: Nylies Meisies doen Selfverdediging, 17 Februarie 2018
Ons het 25 jong dames van die hoërskool, vanaf 08:00 tot 13:00 opgelei in ‘hoe om hulself vandag te verdedig’! Pro-Tact50 het die oggend ons kom besoek en prakties opgelei. Ons het al wonderlike terugvoer gekry van die meisies en hul ouers. Baie dankie aan al die borge wat ons selfverdedigingsklas moontlik gemaak het: Breytenbach Keulder Prokureurs (dankie Ria Breytenbach), Pavecon (dankie Sunet Goncalves), Hobbs Meat (dankie Richard Hobbs) en Fokus Deo. Ons waardeer julle belegging in ons lewens!

Nylies ‘Girls Club’ wil gereeld iets positief vir die hoërskool meisies aanbied, ons sien uit na wat kom ~ Lindi Brits