Hoërskool Nylstroom se gholfspelers het goed gevaar in hul eerste twee ligawedstryde! In die eerste wedstryd by die Mogol-gholfklub in Lephalale, was Nylstroom derde uit sewe spanne in die B-liga. In die C-liga was Nylstroom B eerste en Nylstroom A sesde uit die nege spanne. In die tweede wedstryd by die Elements-gholfbaan buite Bela-Bela, was die eerste span derde in die B-liga en die derde span derde in die C-liga.
 
Hoërskool Nylstroom’s golf players did well in their first two league games! They played at the Mogol Gholf Club in Lephalale where Nylstroom was third out of seven teams in the B league. In the C league Nylstroom B was first and Nylstroom A was sixth out of nine teams. In the second league at the Elements Gholf Course outside Bela Bela, the first team was third in the B league and the third team was third in the C league.