Jurie Crots het verlede jaar se grendeltyd goed gebruik en ‘n Christelike boek, The Dream, geskryf. Jurie was ‘n matriekleerder maar het besluit om sy tyd aan die boek te spandeer en vanjaar weer matriek aan te pak. “Ek het net gevoel ek moet die boek skryf. Ek het begin deur die Bybel na te vors voordat ek begin skryf het. Ek hoop dat ek iemand daardeur kan bereik wat nodig het om hierdie woorde te hoor.”

Diegene wat belangstel in die boek, kan Jurie deur sy Instagram-profiel @jurieosdie bereik.

Jurie Crots used the time off from school during last year’s Lockdown well and wrote a Christian book. Jurie, a matric learner, decided to focus on writing and redo matric this year. “I just felt that I needed to write the book. I started by studying the Bible before writing. I hope that these words will reach someone who needs to hear them.”

Those interested in the book, can contact Jurie via his Instagram profile @jurieosdie.
#hoërskoolnylstroom #nylies2021