16 Februarie 2018: Die Nylies atletiek sorg vir groot opwinding hierdie jaar met rekords wat gereeld spat!

Op 16 Februarie neem ons TUIS deel in ‘n vriendskaplike byeenkoms saam met Hans Strydom en Louis Trichardt!

Nylies you make us so proud!