Nie ‘n grassie uit plek uit nie! Die hoof en terreinpersoneel is opgewonde oor die nuwe grassnyer wat gaan sorg dat ons sportvelde en terrein nog netjieser daar uit sien!
 
Not a blade of grass out of place! The principal and terrain staff are excited about the new lawn mower that will keep our sports fields and terrain in tip top shape.