NETBALRONDOMTALIE
o/12 en o/13
19- 20 Maart 2021

LIGGING:

Hoërskool Nylstroom is geleë te Modimolle (Nylstroom), 120km vanaf Pretoria in die hartjie van die pragtige bosveld.

FORMAAT:

Spanne registreer reeds vanaf 12h00 by die netbalbane. Wedstryde begin om 14h00. Ons poog om genoeg spanne by die rondomtalie te hê, sodat ons aandwedstryde ook kan speel. Spanne kan hulle ook aanmeld vir verblyf in ons koshuise. ‘n Volledige program sal spoedig deurgestuur word.

AANDENKINGS:

Elke afrigter ontvang ‘n aandenkingspakkie en elke speler ontvang ‘n gratis spanfoto.

AANSPORING:

Medaljes word uitgedeel vir die top 3 spanne in elke ouderdomsgroep, afhangende van hoeveel spanne in daardie ouderdom gespeel het. ‘n Doelskietkompetisie sal vir al die doele gehou word.

AKKOMMODASIE EN ETES:

  • 4 Etes sal aan elke speler en afrigter voorsien word (middag, aand, oggend en middag).
  • Akkommodasie in die skoolkoshuise.
  • Elke afrigter is verantwoordelik vir hul spelers se gedrag en welstand in die koshuis.

KOSTES:

Kostes vir die rondomtalie beloop R550 per speler (verblyf en etes ingesluit).

Spanne wat nie gebruik maak van verblyf en etes nie, se koste beloop R200 per speler.

Elke span kan gratis ‘n afrigter en skeidsregter saambring.

NETBALBANE:

Ons netbalbane en oefenfasiliteite is van top-gehalte en dit is ons skool se trots!

NOODHULP:

Tydens die wedstryde sal daar opgeleide noodhulp beskikbaar wees, ingeval enige beserings opduik.

NAVRAE:

Indien u enige navrae het oor die rondomtalie, skakel my gerus.

René Oosthuizen – 072 806 5479

Kontaknommer (skool) – 014 717 5216

SLUITINGSDATUM:

Inskrywings sluit 5 Maart 2021

INSKRYWINGSVORM:

BANKBESONDERHEDE:

Hoërskool Nylstroom
ABSA Bank Modimolle
Takkode: 334347
Tjekrekening: 406 924 7926
Verwysing: NETBAL, SKOOLNAAM

NETBALRONDOMTALIE
o/14 – 1ste Span
26- 27 Maart 2021

Inskrywings sluit 12 Maart 2021

INSKRYWINGSVORM:

BANKBESONDERHEDE:

Hoërskool Nylstroom
ABSA Bank Modimolle
Takkode: 334347
Tjekrekening: 406 924 7926
Verwysing: NETBAL, SKOOLNAAM