TROTS HOëRSKOOL NYLSTROOM!

A BEAUTIFUL PLACE TO LIVE, LEARN AND PLAY! PROUD HOëRSKOOL NYLSTROOM!

Ons het nie net puik onderwys en puik afrigters nie, maar pragtige tuine en ryk geskiedenis. Bosveld atmosfeer met moderne geriewe.

Huislike koshuise met familie-gevoel!