SKOOLLIED / SCHOOL ANTHEM – 2009

Uit Waterberg ruis daar ‘n lied

Wat weerklink in die ver verskiet.

‘n Lied van Nylstroomse Hoërskoolskaar

Van oral hier bymekaar.

 

We will build on our heritage always

And our struggle has unity at its base

Be ready to stand or to fall in the ring

And the most noble off’ring we bring

 

Om ons nasie sterk te bou,

Bly ons wakker, bly ons trou;

Getrou aan ons strewe,

ONS LEEF EN SAL LEWE;

Wees wakker en wees trou!

 

Our Anthem/Ons Skoollied

Hoërskool Nylstroom Skoollied:

skoollied[/fusion_text][fusion_text]