Matriek 2018! Baie geluk met almal se mooi prestasies. We are very proud of you. 
Voorspoed met jul toekoms.

Slaagsyfer/ Pass rate – 86%

37 onderskeidings/ distinctions (A/vlak 7)
68 B’s / vlak 6
143 C’s / vlak 5

45 leerders/learners – Bachelors 
38 leerders/ learners – Diploma
7 leerders/ learners – Higher certificate