Limpopo Blou Bulle-oefenkamp by Hoërskool Nylstroom op 22 Oktober 2020.
Ons eie Nylies:
Gavin Smith, Heinrich Steffen, Maisha Mothata en Zantus Croukamp deel van die oefengroep.
Die manne is op dreef!
Hulle geniet die oefensessie.
Dankie aan die Nylie-personeel vir hul hulp en tyd.