Hoërskool Nylstroom se Landsdiens het aan die skool se Colour Run deelgeneem en die beker gewen vir die groep met die meeste deelnemers!

Hoërskool Nylstroom’s Land Service took part in the Colour Run on 3 March and won the cup for the most participants from a group! Well done to our Land Service!