Kultuur ~ Culture

NYLIE-KULTUUR LÊ ONS NA AAN DIE HART

Nylies werk hard daaraan om gebalansseerde leerlinge te ontwikkel, daarom bied ons ook kultuur aktiwiteite soos redenaars, debat en toneel aan waar leerlinge hulle ook op die manier kan uitleef.
TONEEL

REDENAARS

DEBAT

NYLIENUUS

SKAAK

LANDSDIENS

VOORTREKKERS

KUNSTEFEESTE (Sang-,Instrumentaal- en Drama-afdelings)

NYLIE KULTUURAAND

DRAMA

SPEECH CONTEST

DEBATING

SCHOOL NYLIENEWS

CHESS

LAND SERVICE

VOORTREKKERS

EISTEDDFODS (Vocal, Instrumental and Drama categories)

NYLIE CULTURE EVENING

ATKV REDENAARS, DEBAT EN TONEEL

Elke jaar het ons leerders wat aan die ATKV Redenaars Finaal deelneem. Redenaars en Debat ontwikkel slefvertroue en die vermoeë om ‘n standpunt in te neem met goed nagevorsde argument.

In 2018 bied ons drie toneelstukke aan:  “Kollig” oefen op Maandae vanaf 14:00 tot 15:30 en word afgerig deur Me. Lisa Potgieter en me. Kayla Ludik. Personeel betrokke is me. Adri Calitz.

“Onrustige Waters” oefen Woensdae vanaf 16:00 tot 18:00 en word afgerig deur mnr. Jozua Barkhuizen en me. Kayla Ludik. Personeel betrokke is me. Janet van Rooyen en me. Renske Gomes.

Die Engels toneel, “A Twisted Romance” oefen op Dinsdae vanaf 15:30 tot 16:00 en word afgerig deur me Lisa Potgieter, me Kayla Ludik en mnr. Jozua Barkhuizen. Personeel betrokke is me. Elzet smit.

Tydens die vierde kwartaal sluit ons af met die Nylies talente tydens die Kultuuraand.

Kom wees deel van ons Nylies se Kultuur om jouself ten volle uit te leef.

LANDSDIENS

Landsdiens is gebasseer op vier liefdes naamlik:

  • Liefde vir God
  • Liefde vir ons medemens
  • Liefde vir die natuur en
  • Liefde vir arbied.

Alle aktiwiteite word rondom die vier liefdes beplan en uitgevoer.

Landsdieners is leerders wat ‘n verskil maak!

Facta non verba – dade nie woorde nie!