Ons borg vir die huissport. Ondersteun hulle gerus! Our Inter House sponsor. Thank you André Kock & Son BK!

Nylies, julle is ‘n klomp rekordbrekers, medaljewenners, vasbyters en aanhouers! Dankie, vandag se huissport het vir uitstekende atletiek gesorg. Dekades oue rekords het vanoggend in die stof gebyt. Hier is ‘n versameling van foto’s wat deur die loop van die dag geneem is. Nog ‘n plasing volg. “Tag” ‘n maat as hy of sy op ‘n foto is!
Ons plaas Maandag aksiefoto’s en besonderhede oor die rekords wat gebreek is.
 
Baie dankie aan André Kock en Seun Afslaers wat die medaljes, kolwyntjies vir die wenners en water geborg het!
 
Nylies, you are a bunch of record breakers, medal winners, die-hards and never-give-uppers! Thank you, today’s Inter House delivered great athletics. Decades old records were broken this morning. Here is a selection of photos taken during the day. Tag a friend if you see him or her in a photo!
We will post action photos and details of the records that were smashed on Monday.
 
A big thank you to André Kock en Seun Afslaers that sponsored the medals, cupcakes for the winners and water!