Nylies gee die pas aan!

Akademie

Akademiese vakke en loopbaanhulp.

Sport

Vele sportsoorte, puik afrigting – Nylie Kwagga bo!!

Tegnies

Hoërskool Nylstroom bied Tegniese vakke aan.

Kultuur

Nylie-kultuur lê ons na aan die hart!

Koshuislewe

‘n Huislike tuiste in die Bosveld: koshuislewe is ‘n fees!

Sosiaal

Sosiaal ontspan en leer ons mekaar ken.

In Nylie-land…

…word vir elkeen geleentheid geskep
…is almal wenners in eie reg
…help ons toekoms-ideale ‘n werklikheid maak
…word potensiaal maksimaal ontwikkel
…werk en speel ons met oorgawe
…is ons kinders ons rykdom
…is ons kindrs ons land se toekoms en ons trots!

Hoekom kies ons Hoërskool Nylstroom?

“My kinders is baie gelukkig in Hoërskool Nylstroom, ons is baie dankbaar dat ons kinders ‘n goeie skool kan bywoon wat nog naby ons is en steeds die oopte in die bosveld kan geniet. Die onderwysers doen baie moeite vir ons kinders, ons waardeer dit baie aangesien akademie vir ons baie belangrik is!”
~ Nylie-ouers

Wat beteken “Nylie-wees”

Ons hoof, Mnr. Anton du Plessis se hart vir Hoërskool Nylstroom.

Daar is al soveel gesê – Drome gebou – Opgewondenheid vir myself en my familie. Beheerliggaam, Personeel, Leerders, Ouers.

Nou is ek in my eerste tree van my verhaal by Hoërskool Nylstyroom.

Ek is besig om ‘n verhaal te skryf oor ‘n Droom om ‘n Hoof te wees.

Nylie Nuus!

(Afrikaans en Engels)

Nylie-ster!

Nylie-ster!

Tharina Jansen van Vuuren, ‘n gr.9-leerder, het ‘n blink geleentheid gekry om ‘n musiekvideo op te neem en op televisie te verskyn, nadat sy aan ABS Produksies se sangkompetisie “Kollig” deelgeneem het. In haar video-inskrywing het sy onbegeleid...

read more
Nylie tennis teams are champions!

Nylie tennis teams are champions!

Hoërskool Nylstroom se tennisspelers is dankbaar dat hulle weer hul rakette kan swaai! Hulle het op Vrydag 13 Augustus teen Hoërskool Hans Strijdom gespeel. Die seuns het met 48 punte teenoor 8 gewen en die meisies het met 47 punte teenoor 8 gewen. Tennis runs in some...

read more
Cross Country Championships

Cross Country Championships

Baie geluk aan hierdie vier langasems wat op Saterdag 18 September aan die Suid-Afrikaanse landloopkampioenskappe in Amanzimtoti gaan deelneem! From the left are Keneilwe Mawela, Megan van der Merwe, Altus du Plessis and JP Putter.#hoërskoolnylstroom #nylies221...

read more
Nylie 2021 LUK onthef

Nylie 2021 LUK onthef

Die LUK van 2021 is vanmiddag onthef, sodat hulle kan fokus op die rekordeksamen wat Maandag begin. Each received a letter that they wrote to themselves at the start of their term, of what they want to achieve and learn. Mr. Anton du Plessis, the...

read more

Bly op hoogte met al die Nylie Nuus!

Kommunikeerder

Laai ons D6 Kommunikeerder hier af.

Laai hier af

NylieNuus

Lees ons nuutste NylieNuus aanlyn!

Lees hier

Facebook

Word ons VRIEND HIER

‘Like’ ons BLADSY HIER

Instagram

Volg ons op Instagram

Kliek hier

YouTube

Kyk ons video’s op YouTube!

Kliek hier