Hokkie 2019 – pret einde vir die 1ste span en hulle ouers!

Die 1ste hokkiespan het Vrydagmiddag ‘n heerlike wedstryd propvol nuwe reëls en hope pret teen hul ouers, familie en vriende gespeel – daarna te lekker om ‘n braaivleisvuur gekuier. Wat ‘n onvergeetlike afsluiting!!

What an awesome ending to our 1st Hockey team’s year! Good competition (our parents finally trying out all the advice they are always giving us) vs the 1st Team and ending the day in a delicious braai – thank you for a wonderful 2019!!