Die afgelope naweek was ‘n heerlike sportnaweek. Die Nylies se hokkiespanne het Saterdag tuiswedstryde teen Hoërskool Ellisras gespeel.

Baie dankie aan Kobus Pienaar Lizkor Photography en Herman Steyn Photography vir die foto’s.

It was great to compete in hockey, netball and rugby during the past weekend. The Nylies’ hockey teams played against Hoërskool Ellisras on Saturday.

#hoërskoolnylstroom #nylies2021 #nylieshokkie #nylieshockey