Vrydag 26 April: Hoërskool Nylstroom gee om vir hul leerders.
Die polisie het op Vrydag 26 April die skool deursoek vir dwelms.Hier is hul saam met n matriekklas en die meerderheid leerders het die aksie verwelkom.
Daar gaan in die toekoms baie nou saam met die polisie gewerk word.Elke leerder in die skool se welstand is vir ons belangrik!

At Hoërskool Nylstroom we take care of our learners. Here the police are with one of our matric classes, after doing a search of the school for any drugs. This action is welcomed by most of the learners. We are going to work closely with the police in the future, because every learner in the school is important to us!