Die Nylies se rugbyspelers is uitgehonger vir goeie rugby! Die eerste wedstryd van die seisoen het Saterdag teen Hoërskool Wagpos se B-spanne in Brits plaasgevind. Die eerstespan (foto) wen 29 – 0, die o.16-span verloor 0-19, die o.15-span wen 53-0 en die o.14-span wen 32 – 24.

#hoërskoolnylstroom #nylies2021 #skolerugby #schoolsrugby

They Nylies’ rugby players are hungry for great rugby! The first games of the season were played on Saturday against Hoërskool Wagpos’ B teams in Brits. The first team (photo) won 29 – 0, the u.16 team lost 0-19, the u.15 team won 53 – 0, and the u.14 team won 32 – 24.