Beesboudbraai – kuier en dans, 5 Mei 2018
Betaal jou kaartjiegelde in ons skool se bankrekening soos volg:
Hoërskool Nylstroom
ABSA Modimolle
Branch 334 347
Account number: 4069247926
Gebruik verwysing: BB+jou naam en van
Vul die aanlynvorm in.
NB: jy MOET die bewys van betaling hierby aanheg.
Ons sal jou naam op ‘n toegangslys sit, op 5 Mei sal jy toegang by die hekke kry.
Druk die e-pos wat ons vir jou sal stuur as bewys, indien verlang.