Baie dankie vir die belangstelling! Ons sal jou ‘n e-pos stuur sodra die betaling wys.

Nou naam en hoeveelheid kaartjies sal op ‘n lys by die hek wees op 5 Mei, dit is jou toegang.

Jy kan die e-pos ook print vir ‘n bewys om jou net gerus te laat voel.

Indien jy enige vrae het of iets wil bevestig, skakel gerus Anne-Mari by 082 774 7676

Dit gaan ‘n heerlike aand wees!