PERSONEEL

Departement  Tale

‘n Ander taal is ’n ander uitkyk op die lewe – Frederico Fellini.

By Hoërskool Nylstroom strewe ons daarna om elke leerder se kennis te verbreed en se lewe te verryk deur drie tale: Afrikaans (huistaal of eerste addisionele taal), Engels (huistaal of eerste addisionele taal) en Sepedi (eerste addisionele taal).

Ons leerders word toegerus met uitsonderlike vaardighede in die volgende gebiede: praat, lees, skryf en aanbieding.

Onderrig in die drie tale word gegee deur bedrewe en ervare onderwysers en die resultate wat ons aan die einde van elke jaar bereik, spreek van toegewydheid en deursettingsvermoë.

Leeders slyp hul vaardighede deur deel te neem aan olimpiades, debatte en redenaars.

In 2019 het Lydia Mothapo, ’n matriekleerder, die eerste plek in die landswye ATKV-kompetisie se afdeling vir onvoorbereide toesprake vir eerste addisionele taal opgeraap. Kaiden Barthram, ook ’n matriekleerder, was een van die 25 beste deelnemers in die afdeling vir voorbereide toesprake vir huistaal-leerders.

Vakhoofde:
Mev. Jenny Botha (Afrikaans huistaal)
Mev. Lynette Erasmus (Afrikaans eerste addisionele taal)
Mev. Thurza Koen (Engels huistaal)
Mev. Finachlie Diederichs (Engels eerste addisionele taal)
Mev. Enny Maluleka (Sepedi)

Die ander tale onderwysers is mev. Liyond Nyamudeza (Engels) me. Carmen Hamman.

Mrs. Santie Gildenhuys

Mrs. Santie Gildenhuys

Head of Department

M.A. Lingustiek (US)

Tegnies en Wetenskap

Mev. Doreen Jordaan

Head of Department

Droom jy van ’n loopbaan in ’n wetenskaplike rigting soos medies of ingenieurswese? Begin nou al die grondslag daarvoor lê met vakke soos lewens- en fisiese wetenskappe!

Hoërskool Nylstroom bied ook tegniese vakke aan en leerders kan ’n N3-kwalifikasie behaal. Ons klaskamers is goed toegerus sodat leerders eerstehands praktiese ervaring kan kry.

Mev. Doreen Jordaan is die departementshoof.

Vakhoofde:

Mev. Melissa Human (fisiese wetenskap)
Mev. Carina Nezar (lewenswetenskappe)
Mev. Nellie van Wyk (gasvryheidstudies)
Mnr. Charl Smal (ingenieursgrafika en ontwerp)

Onderwysers

Mnr. Adriaan du Plessis (elektriese tegnologie)
Mnr. Charl Smal (ingenieursgrafika en ontwerp, siviele tegnologie)
Mev. Dinika van Aswegen (fisiese wetenskap, lewenswetenskap)
Mnr. Christoff Erasmus (tegniese wetenskap, fisiese wetenskap, lewenswetenskap)
Mev. Annica Higham (fisiese wetenskap, lewenswetenskap)
Me. Zanelle Bester (fisiese wetenskap, lewenswetenskap)
Mr. Wollie Booysens (tegniese wetenskap, siviele tegnologie, ingenieursgrafika en ontwerp)
Mr. Jurie Human (tegniese wetenskap)

Ekonomiese Wetenskappe

Dit neem ‘n spesiale soort Nylie om ’n rekenmeester te word. Jy moet gewillig wees om vining te leer en basiese wiskunde elke dag te gebruik, jy moet ’n probleem-oplosser wees, uitstekend kan kommunikeer en hardwerkend wees.

Diegene wat gereed is om hard te werk sal, saam met die toegewyde en bekwame personeel, die vrugte pluk gedurende tersiêre opleiding en hulle loopbane na skool.

Rekeningkunde behels die noukeurige boekstawing van finansiële inligting en transaksies waaruit samevattende finansiële state opgestel word wat die winsgewendheid van ‘n onderneming ontleed, vertolk en aan die onderneming se bestuur en aandeelhouers of eienaars vir beoordeling voorgelê word. Dit fokus op die meting van prestasie en die verwerking en kommunikasie van die finansiële inligting van ekonomiese sektore. Die dissipline van rekeningkunde verseker etiese gedrag, deursigtigheid en verantwoordbaarheid. 

Ekonomiese en bestuurwetenskap (EBW) sluit in rekeningkunde en besigheidstudies vir gr 8 en 9.

Die onderwysers wat dit aanbied vir die graad 8 en 9’s is:
Mev. Verette Jonker
Me. R Gomes
Me. Jeanne-marie van Zyl
Me. Bianca Britz
Mev. Mariaan Kirchner

Rekeningkunde en besigheidstudies word vir graad 10 tot 12 leerders aangebied.

Rekeningkunde
Mnr. Isak Enslin
Mev. Alida van Heerden

Besigheidstudies
Mnr. Andrie Cronje
Mev. Mariaan Kirchner
Mev. Verette Jonker

Leerders neem elke jaar deel aan die Rekeningkunde Olimpiade wat in samewerking met SAIPA aangebied word. 

Mnr. Isak Enslin (adjunkhoof)  en mev. Alida van Heerden is op 17 Januarie 2020 tydens die Waterberg-distrik se toekenningsgeleentheid as die beste onderwysers in rekeningkunde aangewys. Enslin se rekeningkunde leerders het ’n 100% slaagsyfer behaal.

Mev. Corlia Herbst

Mev. Corlia Herbst

Departementshoof

Rekenaarwetenskappe en Wiskunde

Wiskunde ontwikkel ’n leerder se vermoë in logiese denke en probleem-oplossing.

Die rekenaarvakke leer die kinders rekenaarvaardighede en pakkette soos Word, Excel, Access en HTML dien as die basis vir web-ontwikkeling. Inligtingstegnologie (IT) stel leerders bekend aan die beginsels van programering deur die programeringstaal Delphi.

Digitale tegnologie is ’n nuwe leerarea vir graad 8 en 9-leerders.                                         

Wiskunde onderwysers:
Mev. Danel de Jager (hoof van wiskunde vir seniors)
Mnr. Kosie de Jager (hoof van wiskunde vir juniors)
Mev. Hester Frey (hoof van wiskundige geletterdheid)
Mev. Annemarie Vosloo
Mev. Selma Joubert
Mnr. Adriaan du Plessis
Mnr. Andrie Cronjé

Rekenaartoepassingstegnologie (CATN)
Mev. René Oosthuizen (vakhoof)
Mev. Corlia Herbst
Me. Jeanne-Marie van Zyl

Geesteswetenskappe

Toerisme is ’n kombinasievak met iets van alles in: van wiskunde, bedryfskunde tot geografie! Daar word jaarliks ’n uitstappie of toer gereël om leerders se algemene kennis te verbreed en meer oor die industrie te leer. Leerders het jaarliks ’n 100% slaagsyfer in hierdie vak.

Lewensoriëntering  rus leerders toe met lewensvaardighede wat hulle handig te pas sal kom lank nadat hulle reeds matriek voltooi het. Hierdie vak berei hulle ook voor om suksesvol in hul werksomgewing te wees en doelgerig ’n bydrae tot die samelewing te maak. Die onderwysspan werk saam om meer as net die kurrikulum vir leerders aan te bied. Sowat 30% van die graad 12-leerders behaal ’n onderskeiding in hierdie vak.

Vakhoofde:
Mev. Annica Higham (geografie)
Mev. Mariaan Kirchner (lewensoriëntering)
Me. Rentia Gomes (toerisme)
Me. Murhelda Lourens (sosiale wetenskap)

Mnr. Kosie de Jager

Mev. Jenny Botha

Mev. Jenny Botha

Departementshoof

Amanuense en Voorligting

Amanuense is ’n konsessie wat aan leeders met leer- en leesgestremdhede toegeken word. Dit sluit in dat ’n leerder uit die klas onttrek word tydens eksamentye en ’n mondelingse eksamen of ekstra tyd aan hom of haar gebied word om optimaal volgens hul vermoë te presteer.

Die onderwysers wat hierby betrokke is, is mnr. Rudie Fourie, me. Christine le Roux, mev. Finachlie Diederichs, me. Renske Gomes en mev. Yolandi Campher.