Baie geluk aan hierdie vier langasems wat op Saterdag 18 September aan die Suid-Afrikaanse landloopkampioenskappe in Amanzimtoti gaan deelneem!
From the left are Keneilwe Mawela, Megan van der Merwe, Altus du Plessis and JP Putter.