Romeo Moropa Gr 9 concentrating hard during the Capricorn Chess Tournament, Saturday 17 February 2018 at Northern Academy in Polokwane. Well done Romeo!

9 van ons Nylie skaakspelers het deelgeneem aan die gewilde Capricon Skaaktoernooi waarin 80 spelers deelgeneem het. Baie mooi Nylies, trots op julle!