Nylie Hokkie meisies – blikskudpret

2018-10-26:
Die 1ste hokkiespan 2019 skud vandag blik by Pick-‘n-Pay om fondse in te samel vir volgende jaar se toer. Ons juniors in die span lyk al te fraai! Hoe is dit vir lekker Nylie Gees!