Ontmoet ons Beheerliggaam

Voor v.l.n.r: Linda Kruger (inlas); Doria Groenewald; Alida van Heerden; Nici Fourie
Agter v.l.n.r: Kosie de Jager; Jan-Hendrik Jacobs; Isak Enslin; Khupa Lekala; Tjaart du Plessis; Jaco Vosloo; ds Willem Sauer; Hannes Stoffberg; Wiets Botes; Anton du Plessis
Anton du Plessis Skoolhoof
Nici Fourie Voorsitter
Jaco Vosloo Onder-Voorsitter
Linda Kruger Sekretaresse
Wiets Botes Finansies; terrein; Bemarking
Tjaart du Plessis Finansies; Terrein
Doria Groenewald Akademie; Dissipline; Regsake; O.O.V.
Jan-Hendrik Jacobs Terrein; Borge
Khupa Lekala Dissipline; Terreinveiligheid
Willem Sauer Terrein
Hannes Stoffberg Regsake; Dissipline
Isak Enslin (onderwyser) Akademie; Personeelaangeleenthede
Kosie de Jager (onderwyser) Sport; Dissipline
Alida van Heerden (onderwyseres) Kultuur; O.O.V.
MJ Nunes (leerder) Sport; Algemene leerdersake; Dissipline
Cara Viljoen (leerder) Kultuur; Algemeen
Pepetse Maimela (leerder) Akademie