Marius Lengton Atletiekbyeenkoms by Tom Naudé in Polokwane

Atlete neem deel aan Marius Lengton Atletiekbyeenkoms by Hoërskool Tom Naudé, te Polokwane.

Dankie aan elke afrigter en personeellid en ondersteuners!

Athletes take part in the Matius Lengton Athletics meet at Tom Naudé High School in Polokwane. Part of the pre-season preparations!