Nylies gee die pas aan!

Akademie

Akademiese vakke en loopbaanhulp.

Sport

Vele sportsoorte, puik afrigting – Nylie Kwagga bo!!

Tegnies

Hoërskool Nylstroom bied Tegniese vakke aan.

Kultuur

Nylie-kultuur lê ons na aan die hart!

Koshuislewe

‘n Huislike tuiste in die Bosveld: koshuislewe is ‘n fees!

Sosiaal

Sosiaal ontspan en leer ons mekaar ken.

In Nylie-land…

…word vir elkeen geleentheid geskep
…is almal wenners in eie reg
…help ons toekoms-ideale ‘n werklikheid maak
…word potensiaal maksimaal ontwikkel
…werk en speel ons met oorgawe
…is ons kinders ons rykdom
…is ons kindrs ons land se toekoms en ons trots!

Hoekom kies ons Hoërskool Nylstroom?

“My kinders is baie gelukkig in Hoërskool Nylstroom, ons is baie dankbaar dat ons kinders ‘n goeie skool kan bywoon wat nog naby ons is en steeds die oopte in die bosveld kan geniet. Die onderwysers doen baie moeite vir ons kinders, ons waardeer dit baie aangesien akademie vir ons baie belangrik is!”
~ Nylie-ouers

Wat beteken “Nylie-wees”

Ons hoof, Mnr. Anton du Plessis se hart vir Hoërskool Nylstroom.

Daar is al soveel gesê – Drome gebou – Opgewondenheid vir myself en my familie. Beheerliggaam, Personeel, Leerders, Ouers.

Nou is ek in my eerste tree van my verhaal by Hoërskool Nylstyroom.

Ek is besig om ‘n verhaal te skryf oor ‘n Droom om ‘n Hoof te wees.

Nylie Nuus!

Nylie Matrieks is reg vir 2021!

Nylie Matrieks is reg vir 2021!

Ons is reg vir 2021, laat hoor die Nylies se matrieks! Leerders skryf hierdie week in en ontvang hul boeke sodat daar op 15 Februarie volstoom gewerk kan word. We are ready for 2021! The Nylie learners register this week and receive their books so that no...

read more
Mooi skoot! Oud-Nylie Arno Botha!

Mooi skoot! Oud-Nylie Arno Botha!

Mooi skoot! Oud-Nylie Arno Botha het vanmiddag twee drieë in die finaal van die Currie Cup vir die Bulle gedruk. Ons is trots!Well done! Former Nylie Arno Botha scored two tries for the Bulls this afternoon in the Currie Cup final. We are proud!See the...

read more
Aksie Opknap maak ingange mooi

Aksie Opknap maak ingange mooi

Baie dankie aan die vrywilligerspan van Aksie Opknap wat Saterdag, 14 Desember 2020, tuin gemaak by die hoërskool se ingang in Thabo Mbekiweg. Dit lyk mooi!Hoërskool Nylstroom’s entrance in Thabo Mbeki Road is looking great thanks to the volunteer group...

read more

Bly op hoogte met al die Nylie Nuus!

Kommunikeerder

Laai ons D6 Kommunikeerder hier af.

Laai hier af

NylieNuus

Lees ons nuutste NylieNuus aanlyn!

Lees hier

Facebook

Word ons VRIEND HIER

‘Like’ ons BLADSY HIER

Instagram

Volg ons op Instagram

Kliek hier

YouTube

Kyk ons video’s op YouTube!

Kliek hier