Matrieks van 1959 – Nylies hou 60-jaar reünie!

Op Saterdag 12 Oktober 2019, het die oud-Nylies van 1959 se matrieks weer bymekaargekom by Hoërskool Nylstroom. Wat ‘n oggend van herinneringe! 

Baie dankie vir die Appelblaarboom wat hierdie groep vir ons geplant het. Op die foto staan oom Hans Groenewald.

Alfred van Staden en Timon Janssonius was vanaf graad 1 tot 12 saam op skool gewees!

1959 Matrieks vandag! Baie stories en lewenservaring op hierdie foto. (Kliek op die foto om te vergroot)

Die matrieks van 1959 (kliek op die foto om te vergroot)

1959 Eerste Rugbyspan

(Kliek op die foto om te vergroot)

1959 Eerste Korfbalspan

(Kliek op die foto om te vergroot)

1959 Drie Spelers in Verre Noord-Transvaalspan

(Kliek op die foto om te vergroot)

1959 Tennisspan

(Kliek op die foto om te vergroot)