Nylies gee die pas aan!

Akademie

Hoërskool Nylstroom bied opleiding in Akademiese en Tegniese rigtings aan.

Lees meer

Sport

Hoërskool Nylstroom bied vele sportgeleenthede aan met puik afrigting!

Lees meer

Kultuur

Nylie-kultuur lê ons na aan die hart! By die Nylies is daar baie geleentheid om jou uit te leef!

Lees meer

Koshuis

‘n Huislike tuiste vir elke seun en dogter: koshuislewe is ‘n fees!

Meer volg binnekort

In Nylie-land…

…word vir elkeen geleentheid geskep
…is almal wenners in eie reg
…help ons toekoms-ideale ‘n werklikheid maak
…word potensiaal maksimaal ontwikkel
…werk en speel ons met oorgawe
…is ons kinders ons rykdom
…is ons kindrs ons land se toekoms en ons trots!

Hoekom kies ons Hoërskool Nylstroom?

“My kinders is baie gelukkig in Hoërskool Nylstroom, ons is baie dankbaar dat ons kinders ‘n goeie skool kan bywoon wat nog naby ons is en steeds die oopte in die bosveld kan geniet. Die onderwysers doen baie moeite vir ons kinders, ons waardeer dit baie aangesien akademie vir ons baie belangrik is!”
~ Nylie-ouers

Wat beteken “Nylie-wees”

Ons hoof, Mnr. Anton du Plessis se hart vir Hoërskool Nylstroom.

Daar is al soveel gesê – Drome gebou – Opgewondenheid vir myself en my familie. Beheerliggaam, Personeel, Leerders, Ouers.

Nou is ek in my eerste tree van my verhaal by Hoërskool Nylstyroom.

Ek is besig om ‘n verhaal te skryf oor ‘n Droom om ‘n Hoof te wees.

Bly op hoogte met al die Nylie Nuus!

Kommunikeerder

Laai ons D6 Kommunikeerder hier af.

Laai hier af

NylieNuus

Lees ons nuutste NylieNuus aanlyn!

Lees hier

Facebook

Word ons VRIEND HIER

‘Like’ ons BLADSY HIER

Instagram

Volg ons op Instagram

Kliek hier

YouTube

Kyk ons video’s op YouTube!

Kliek hier